Poolse veiligheidsdienste het ‘n beplande Russiese sabotasie-operasie naby die Kaliningrad-grens in die wiele gery.