Die Europese Kommissie het 'n bykomende leningspakket van 45 miljard euro voorgestel om twee derdes van die Oekraïne se 2027-begrotingstekort te dek.